7 Cities Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 State President Swart Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
7 Cities Guesthouse is 'n smaakvol ingerigte 4-ster-gastehuis wat stylvolle akkommodasie in Nxuba (Cradock) bied. Dit is gerieflik geleë, wat dit die ideale akkommodasie-opsie maak vir sakereisigers en vakansiegangers.
Akkommodasie bestaan uit 7 kamers met pragtige dekor en al die geriewe wat jy nodig mag hê. Alle kamers het lugversorging en privaat ingange, sowel as TV's met geselekteerde kanale. 'n Rolstoelvriendelike kamer is beskikbaar vir gaste met gestremdhede. Veilige en beveiligde onderdakparkering word ook voorsien vir jou gemoedsrus. Ontspan by die sprankelende plonspoel om af te koel terwyl jy van die braaigeriewe gebruik maak of 'n vuur in die vuurput aansteek. Parkering is onderdak agter elektriese hekke vir jou gemoedsrus. Let asseblief daarop dat tariewe slegs vir akkommodasie aangehaal word, en maaltye is ekstra. Maaltye kan vooraf bestel en met aankoms betaal word. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n plonspoel.
Die eiendom is toegerus met sonkrag, wat verseker dat gaste nie tydens beurtkrag geraak word nie.
SuperSport-kanale is beskikbaar vir kyk in die eetkamer. Die span het 'n rustige toevlugsoord geskep wat jy as jou tuiste weg van die huis kan beskou tydens jou besoek aan die omgewing. Hou asseblief in gedagte dat selfsorggeriewe nie beskikbaar is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 14 State President Swart Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 Cities Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 State President Swart Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang