7 Cormoran
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Lagoon Drive, Unit 7 Cormoran, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
7 Cormoran is 'n ruim selfsorgwoonstel in die gewilde kusdorp Umhlanga.
Geleë in 'n veilige kompleks, net 'n kort entjie van die strand af, bied hierdie uitnodigende woonstel 'n gemaklike en gerieflike basis vir paartjies, gesinne of sakereisigers.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer, ook toegerus met 'n stort. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met 'n volledige reeks kanale, stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek en uitsigte oor die tuin. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe binne die kompleks, insluitend 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien, en die woonstel is 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Umhlanga-vuurtoring en Umhlanga Lagoon Natuurreservaat in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hein Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 80 Lagoon Drive, Unit 7 Cormoran, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 Cormoran het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Lagoon Drive, Unit 7 Cormoran, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang