7 Fonteine Guest Farm
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Fonteine, Saulspoort Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
7 Fonteine Guest Farm is 'n rustieke bestemming op 'n plaas langs die Ashrivier buite Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Dit is die perfekte wegbreekplek buite die stafsgedruis en is ook 'n ideale visvangplek waar gaste na hartelus kan visvang en die hele gesin kan rus en ontspan.
Verblyf word in selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Elke eenheid het 'n privaat stoep met ingeboude braaigeriewe en dit is die ideale plek om die son te geniet en die uitsig oor die rivier te bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Fonteine, Saulspoort Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink 7 Fonteine Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Fonteine, Saulspoort Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang