Successfully reported

7 Foreshore

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Pierre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Baie rustige en skoon plekkie. Sal weer daarvan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Outydse weelde by die see. Fantastiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goeie diens, heerlike verblyf, aanbeveel, gasvryheid op sy beste. Wat ’n wonderlike naweek! Heerlike akkommodasie, ‘n pragtige kamer, en ‘n gasvrou wat ons regtig tuis laat voel het. Baie dankie vir die goeie diens, die hulpvaardigheid en die warm atmosfeer – ons het elke oomblik geniet! Kan beslis aanbeveel! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Jy loop tien treë dan is jy op die strand! Vriendelike ontvangs en verblyf was aangenaam en Laurette het gereël met ons kommunikeer. Langstrand is gerieflik tussen Walvisbaai en Swakopmund geleë en vandaar kon ons elke dag areas besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absoluut die moeite werd. Absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Friendly host and beautiful apartment. I had a great stay, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Peaceful, safe and relaxing. Excellent location, staff and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, ontspannend en lekker. Fantasties verblyf en baie smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf, veilig, netjies, baie gawe gasvrou. Verblyf was heerlik met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Laurette het my verwelkom en was baie behulpsaam. Langstrand is tussen Walvisbaai en Swakopmund, wat dit buite die geskarrel hou van die dorpe. 7 Foreshore is ideaal geleë teen die strand vir 'n strandwandeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Foreshore Street, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARujC8A0UCzEVeSlg1n2paL5WkB7VbVOjeMslEsIiztj0pneOdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 7 Foreshore Street Langstrand Erongo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -22.83191 14.541777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang