Successfully reported
+18

7 George Hulett House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 George Hullet Place, Salt Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 536 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Hierdie idilliese strandfronthuis is op Salt Rock Beach naby Ballito geleë. 7 Goerge Hulette House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié bekoorlike 6-slaapkamerhuis bied slaapplek vir altesaam 14 gaste. Dit beskik oor 4 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde, vierde en vyfde slaapkamer elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die sesde slaapkamer is 'n slaapsaalstyl-slaapkamer met 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders en het 'n en suite-wasbak en toilet. Die res van die kamers deel die gebruik van 3 badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet, of net 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by 'n 10-sitplek-eetkamertafel en maak verder oop na die sitkamer. Die aangrensende sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en spog met pragtige see-uitsigte.

Dit maak oop na die patio met meer sitplek en braaigeriewe. Dié huis het 'n groot grasperk vir kinders om op te speel en rond te hardloop en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 George Hullet Place, Salt Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 George Hulett House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 536
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 536
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 536
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 George Hullet Place, Salt Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd63a2f7db26f2e2b717e2efc5838ebf4f38e185cb595a619d948c2a86189310aecf9ca89cd33a1075b52871508b9ad22b6b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 536 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 7 George Hullet Place Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.496250695609 31.243950724531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang