Kingfisher 7
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Spink Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R690 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kingfisher 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, aan die Suidkus. Die kompleks is naby die Shelly Centre-winkelsentrum geleë.
Hierdie ruim eenheid op die grondvloer bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n drie-stapelbed; 1 dubbelbed onder en 1 enkelbed bo, en het toegang tot die tweede badkamer met 'n bad.
Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n enkelslaapbank en maak oop na die patio. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike braai-area, 'n swembad en onderdakparkering met 24-uur-sekuriteitsbewaking.
Die kompleks is ideaal geleë ongeveer 200 m van die hoofstrand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jay Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Spink Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kingfisher 7 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Spink Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang