Successfully reported
+19

7 Marine Court - HC14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, 7 Marine Court, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 660 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 Marine Court is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks op die hoofpad in sentraal Hermanus geleë is. Hierdie gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Sy natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n balkon wat na die see kyk met wonderlike uitsigte en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Marine Drive, 7 Marine Court, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 Marine Court - HC14 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 660
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 660
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, 7 Marine Court, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA327662142776e8dd439fbafb532bc870bb7f12213e655cde2fdcafac1dd788adb0dcfd3629fbbd7862978d004d4139c056d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 660 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Marine Drive 7 Marine Court 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418746 19.24384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang