7 Oaks Self Catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Cumbrian Close, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
7 Oaks Self-Catering Accommodation is 'n ruim vakansiehuis in Merryhill, Kenton-on-Sea, en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié verblyf bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Een van die kamers het ook 'n bykomende driekwartbed. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is een wat 'n dubbelstort ook het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele. Die sitarea en eetarea bied gemaklike sitplek en spog ook met 'n binnebraai. Die sitarea en elke kamer het 'n slim-TV waarop gaste hul eie aanmeldbesonderhede vir stroomdienste kan gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n semi-bedekte houtdek met sitplek, draagbare braaigeriewe en asemrowende uitsigte oor die rivier en die see. Die verblyf het ook wasgoedgeriewe en 'n alarmstelsl. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Boston Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Cumbrian Close, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 Oaks Self Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Cumbrian Close, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang