Successfully reported
+26

7 Oaks Self Catering Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Cumbrian Close, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

7 Oaks Self-Catering Accommodation is 'n ruim vakansiehuis in Merryhill, Kenton-on-Sea, ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié eiendom kan tot 11 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Een van die kamers het ook 'n bykomende driekwartbed. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak, waarvan een 'n dubbelstort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak het elke kamer sowel as die sitkamer 'n slim-TV wat gaste kan gebruik om inhoud te stroom deur hul eie aanmeldbesonderhede te gebruik. Toegang tot gratis WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n semi-bedekte houtdek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe, wat asemrowende uitsigte oor die rivier en see bied. Die eiendom sluit wasgoedgeriewe in, en gaste word voorsien van veilige parkeerplek en veiligheid, aangesien die huis toegerus is met 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Boston Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Cumbrian Close, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink 7 Oaks Self Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Cumbrian Close, Merryhill, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f17cd7b107c71559d636de9786b8d143a10e4bfa414c0ca4f6fcd87ef3ce9b269184b9482961e624663e1f4ac555527ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 13 Cumbrian Close Merryhill 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.676351264191 26.656032638937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang