7 on Gladys
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Gladys Road, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
7 on Gladys bied selfsorgverblyf op die eienaars se eiendom in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) en het 'n aparte ingang. Hierdie eenheid is geskik vir sakereise of 'n klein wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV met 'n TV-boks. Daar is 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en broodrooster.
Gratis WiFi is in beide eenhede beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n tuin met braaigeriewe. Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Gladys Road, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 on Gladys het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Gladys Road, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang