Successfully reported

7 On Grey Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Mooi, netjies, veilig, gemaklik. Baie lekker plek om te bly of oornag. Baie vriendelike mense en die plek is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karmen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties, sal weer terugkom. Skoon en baie toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Salige skoon oorslaap eenheid. Skoonste netjiesste eenheid ooit en sal dit beslis aanbeveel vir almal wat daardie roete reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri A
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik en rustig. Baie gemaklik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik! Die eenheid is skoon en gerieflik met Netflix en Disney Channel. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sal die gerieflike slaapplek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Als die moeite werd. Waarde vir geld. Netheid uitstekend. Gasvry en vriendelik. Sal nerens anders oornag as ek moet CT toe per motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Plek is baie netjies. Baie dankie. Dit was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Mynhard is regtig baie behulpsaam. Die unit wat ons gehuur het, werk regtig mooi en ons sal weer daar bly. Regtig die moeite werd. Kar is ook agter 'n geslote hek wat regtig 'n bonus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies. Ruim. Veilige parkering vir motor. WiFi & DStv beskikbaar. Baie netjies. Ruim. Veilige parkering. Alhoewel dit baie koud was, het ons heerlik warm op 'n elektriese kombers geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense
Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R774 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang