Successfully reported
+88

7 On Grey Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R860 R774 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf wat ideaal geleë is in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n oornagverblyf óf 'n naweekwegbreek saam met geliefdes.

Hierdie eiendom bied die opsie van óf 'n 3-slaap-eenheid, twee 2-slaap-eenhede, óf 'n gesinseenheid wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Hierdie eenhede is ingerig met koningingrootte-beddens en driekwartbeddens in 2 van hulle. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Kamer 1 het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Kamers 2, 3 en 4 het elkeen 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie, terwyl Kamer 5 ook 'n kombuis het wat slegs toegerus is met 'n 1-plaat gasstoof. Vir vermaak is 'n TV met Netflix en gratis WiFi in alle eenhede beskikbaar.

Buite elke eenheid het gaste hul eie privaat braaigeriewe. Die eiendom het ook 'n ruim tuin waar gaste kan ontspan asook veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie eiendom is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dieter K
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjies, veilig, gemaklik. Baie lekker plek om te bly of oornag. Baie vriendelike mense en die plek is baie mooi.
Okt 2025
Karmen S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, sal weer terugkom. Skoon en baie toegeruste eenheid.
Sep 2025
Petro D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Salige skoon oorslaap eenheid. Skoonste netjiesste eenheid ooit en sal dit beslis aanbeveel vir almal wat daardie roete reis.
Sep 2025
Adri A
5.0
Gerieflik en rustig. Baie gemaklik gebly, dankie.
Sep 2025
Judy G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Die eenheid is skoon en gerieflik met Netflix en Disney Channel. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sal die gerieflike slaapplek vir s...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink 7 On Grey Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense
Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R774 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang