Successfully reported
+27

7 op Markplein

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Markplein, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 On Market Square bied gemaklike selfsorgverblyf in Adelaide. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken tydens hul besoek.

Gaste het 'n keuse tussen 5 eenhede op die eerste verdieping, elk met hul eie en suite-badkamer. Daarbenewens beskik die kamers oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met 'n tuin met braaigeriewe en 'n piekniektafel vir buite-etes. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die naburige dorp KwaMaqoma (Fort Beaufort) ongeveer 35.8 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.2/5

Sharne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 7 Markplein, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Markplein, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231d00435b861a3ca859846475c09e135f2bdaccb64061c6694be6debe3b72ab7e7822611d95ab89fdef0efda8ed1c222ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 Markplein Adelaide 5760 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.706693237712 26.296116489974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang