Successfully reported
+36

7 Seal Point Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Seal Point Apartments, Panaghia Street, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 Seal Point Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n kompleks in Kaap St Francis geleë. Die gebou is ideaal geleë sowat 290 meter van die hoofstrand af.

Hierdie ateljeewoonstel op die grondvloer bestaan uit 'n oopplan-leefarea en is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is 'n sitarea met 'n TV wat volledige DStv-kyk het. Oorkant die sitkamer is daar 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area vir gaste om te gebruik, asook parkeerplek vir motors.

Gaste kan in die area branderplankry, roetefietsry, visvang en stap. Die bekende Seal Point-vuurtoring is naby, en die area huisves die jaarlikse SA Longboard-kampioenskap, en die toenemend gewilde Chokka-roete.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Seal Point Apartments, Panaghia Street, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 7 Seal Point Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Seal Point Apartments, Panaghia Street, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARmEPyYKLKVEmPBvWDMdz2FeFF317pkaVTW6M4u3lwYJh4qs7kK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 7 Seal Point Apartments Panaghia Street 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.207973255315 24.831270254486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang