708 The Duke
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die bedrywige Kaapstad en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, is 708 The Duke die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakdek, kompleet met 'n swembad en buitemeubels. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront binne loopafstand en Kloof Corner Ridge is 5.3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang