71 Trafalgar
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31b Heerengracht Boulevard, 71 Trafalgar Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
71 Trafalgar is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Die gebou is gerieflik naby die CTICC, Kunstekaap-teater, nuwerwetse kroeë, restaurante en die sakekern geleë.
Dié stylvolle ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Sy slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort het. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die sitkamer met lugversorging bied 'n gemaklike sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV met stromingsdienste. Gaste kry komplimentêre WiFi.
Gaste kan die Two Oceans-akwarium, V&A Waterfront, DHL-stadion, of die bekende Tafelberg-lugkabelbaan besoek, alles net 'n entjie se ry van die gebou af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Maile Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31b Heerengracht Boulevard, 71 Trafalgar Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 71 Trafalgar het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31b Heerengracht Boulevard, 71 Trafalgar Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang