Successfully reported
+24

72 Sea Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

72 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die sewende verdieping met see-uitsigte vanaf die sitkamer, balkon en 2 van die slaapkamers. Die woonstel is in Umhlanga geleë, naby die strand en promenade.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolf, insluitend plastiekware vir die swembad en braai-area. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6, en 'n slim-TV met toegang tot die meeste stroomkanale; gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede saambring. Die sitkamer lei na die balkon.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks gebruik te maak. Die strand is net 'n entjie se stap weg via 'n privaat ingang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 237

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e6e48932f9cf804680c5b24e4bb28864eb48e9fab11f9570b09ed054fcc871438231b1458588e942ba82ed5c73d57a728ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 28 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.721400527856 31.088333312303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang