Successfully reported

727 Church

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Etienne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Baie lekker gebly, mooi en gerieflike plek, goeie ligging. Plek het alles en meer wat nodig is. Gasheer vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Position was perfect, a hop and a skip and you are at the square. The fireplace was a hit and welcoming warmth. We had an absolutely amazing time. The beds were comfy. The view of the mountain is amazing while you watch the sun rise and sip good coffee on the deck. Having the additional 'Apartment' for the additional guests was an added plus. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karel
727 Church
Thank you for taking the time to share your feedback, including your private comments regarding maintenance needs. We truly appreciate it and will take it into consideration. We hope to have the pleasure of welcoming you back in the future. Regards, Karel

Ajita R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Best stay in Clarens. We had an amazing stay at 727 Church. The host is very friendly and responsive. The location is fantastic and the views are gorgeous. Everything is clean, working, and comfortable. Our dog enjoyed the garden and the home very much. We loved our stay here and highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karel
727 Church
Thank you for the feedback, Ajita. We are looking forward to welcoming you back in Clarens. Karel

Jasper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Rustig en naby die winkels. Ons het lekker gebly. Die eenheid het alles in wat nodig is. Die stoele op die stoepie kort wel aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karel
727 Church
Dankie vir die positiewe terugvoer. Goeie nuus! Ons het die stoele op die stoepie vervang. Groete Karel

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Skoon en netjiese kamer met al die nodige fasiliteite. Die tuin is mooi onderhou. Ons het lekker gebly. Veilige parkering en stil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karel
727 Church
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Jaco F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ruim en rustig. Heerlik. Skoon, baie goeie ligging, genoeg plek dat gaste nie onder mekaar se voete is nie. Ons sou wel 'n deur voorstel na die hoofslaapkamer se badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karel
727 Church
Dankie vir die terugvoer, Jaco. Ons het toe 'n deur ingesit soos deur jou voorgestel. Hoop ons sien julle volgende keer. Karel

Johan V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gerieflik. Lekker. Fantasmagories. Die ligging en ruim geriewe maak die plek 'n fantastiese opsie in Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karel
727 Church
Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien! Karel

Ilze J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Close to the square, quiet area. Beautiful, well-equipped apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karel
727 Church
Thank you for the review. Your feedback, as well as your private feedback regarding maintenance issues, is appreciated. Regards, Karel

Aimee M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Comfortable, secure, family-friendly including pets, inviting, well-equipped. 727 Church Street is a 3-bedroom family home within walking distance to the Clarens Market square - conveniently located near restaurants and other amenities. The home itself is spacious, comfortable and inviting, offering guests all the necessities of self-catering. There is a large garden, perfect for our small pets to roam around or for kids to play in. The bathrooms are modern, the kitchen fully functional, and the patio offers lovely views of the mountains, which are really worthwhile when lighting the braai and sipping whatever beverage makes you happy! Thanks for hosting us, we would love to come back next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karel
727 Church
Thank you for the comprehensive review and recommendation. We appreciate your feedback. Regards Karel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 727 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5c2cbc8a998113ea6f0cdca2d2c0dd81613a156f027ec12f4f0d9628443b25a1c0e6ac3364c94bad07c49316d8473c922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 727 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5160858 28.4184161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang