74 On Protea
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Heuwel Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
74 on Protea is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Protea Heights, Brackenfell. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad in Kaapstad.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met volledige DStv-kanale. Toegang tot onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnenshuise braai en veilige parkering op die perseel geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 27 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 51 Heuwel Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 74 On Protea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Heuwel Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang