740 Leloko
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 740 Chante Street, Leloko Lifestyle Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
740 Leloko is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 8 mense in 'n privaat landgoed, Hartbeespoort.
Die huis met lugversorging beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Elkeen van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die badkamers is toegerus met baddens en storte. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of etenstafel geniet word. Die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n patio met uitsigte oor die tuin, en parkeerplek is beskikbaar in die dubbeltoesluitmotorhuis.
Die Leloko Lifestyle Estate bied 'n gemeenskaplike waterpark, speelarea vir kinders en 'n swembad. Die landgoed word deur 24-uur-sekuriteit gepatrolleer vir ekstra gemoedsrus.
Hartbeespoort bied doendinge soos riviervlotvaart en bootvaarte, perd-, 4x4-, bergfiets- en vierwielmotorfietsroetes, en gaste kan ook die Borakalalo-reservaat en die Harties-kabelbaan besoek.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Nkusu Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 740 Chante Street, Leloko Lifestyle Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink 740 Leloko het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 740 Chante Street, Leloko Lifestyle Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang