741 Tetra Self Catering Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 741 Terta Avenue, Moreleta Park, 0044, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
741 Terta Self Catering Accommodation is op die veilige Moreleta Emperors' Estate in Moreletapark geleë. Dié gastehuis is 8,5 km vanaf Pretoria Buiteklub en 12 km vanaf Rietvallei Natuurreservaat.
Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word in elke slaapkamer voorsien, en daar is genoeg kasruimte. Koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea en eetarea.
Gratis parkeerplek en WiFi is op die perseel beskikbaar. Gaste het maklike toegang tot die N1 en R21. Menlyn Winkelsentrum en Woodlands Boulevard is in 'n radius van 5 km geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tanja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 741 Terta Avenue, Moreleta Park, 0044, Gauteng
- Gaste dink 741 Tetra Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 741 Terta Avenue, Moreleta Park, 0044, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang