Successfully reported
+13

741 Tetra Self Catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 741 Terta Avenue, Moreleta Park, 0044, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

741 Terta Self Catering Accommodation is in die veilige Moreleta Emperors' Estate in Moreletapark geleë. Dié gastehuis is 8,5 km vanaf die Pretoria Buiteklub geleë en die Rietvallei Natuurreservaat is 12 km ver.

Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 2 het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word in albei slaapkamers voorsien, en daar is ook genoeg kasspasie. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n gedeelde leefarea en eetkamer.

Gratis parkeerplek en WiFi is op die perseel beskikbaar. Die ligging gee gaste maklike toegang tot die N1- en R21-hoofpaaie. Menlyn Winkelsentrum en Woodlands Boulevard is groot winkelsentrums wat binne 'n radius van 5 km geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 741 Terta Avenue, Moreleta Park, 0044, Gauteng
  • Gaste dink 741 Tetra Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 741 Terta Avenue, Moreleta Park, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3736efa8d1c99d0767946f561cd7af7c6a1f07f2da6eeb4df7e0efd51865896e0f79efdc3d4f535f55e3696691d916d59762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 741 Terta Avenue Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.820316698324 28.293059674963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang