Successfully reported

767 On The Ridge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly. Sal beslis weer 'n draai maak. Lieflike skoon woning met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Absolutely enjoyed every minute, can highly recommend. Was the perfect place for us to stay, private and secluded with breathtaking views and a well-kept garden. Very thoughtful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tarry B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Great location and views, comfortable with a well-equipped kitchen. Friendly host. Great location and super easy access to the hiking trails. Beautiful secure large garden for the dogs. Overall great stay. Definitely worth a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie lekker gebly, baie goeie gasvrou! Baie goeie ligging. 'n uitstekende, baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Meryl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

A good stay with a lovely view in a great location. A cosy stay. Good communication when a power failure occurred. Perhaps some tea or coffee as a courtesy would be appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Gemaklike, skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig mag wees. Besonderse uitsig. Moet dalk net noem dat die baie lae plafon vir lang mense dalk moeilik kan wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danielle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was verskriklik lekker. Ek het verskriklik lekker gebly. Die plek is netjies en op 'n baie goeie plek gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Peaceful, private, serene, beautiful. Wonderful stay at 767 On The Ridge. It was clean, private, cozy, and stylish. Lindsey was a great communicator. We received complimentary beers at the brewery that is associated with the unit. Overall, it was a lovely stay. I would definitely recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keahanu V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Baie pragtige uitsig en ek sal sê een van die beste plekke om oor te slaap in Clarens. 10 uit 10. Baie rustig, veilig, lekker en so 'n pragtige plek. Baie om te sien en weg van die stad af hoor mens niks nie. In my opinie is dit die beste plek om oor te slaap in Clarens. Sal die plek elke keer kies. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 767 Ridge Crescent, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79c1719fe8eebda90bb6d46068ef9b1756501aa885118ddc3138d677ffcdff4965bab51a27f0f218d178a26894ca7ebfdd49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 767 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.52178694422 28.411612263252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang