Successfully reported
+17

767 On The Ridge

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 767 Ridge Crescent, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

767 On The Ridge is in Clarens op die Clarens Village Conservancy geleë, 1 km vanaf die dorpsplein.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet of op die gemaklike rusbanke ontspan. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die patio kyk uit na die tuin en natuurreservaat, waar gaste soggens kan braai of 'n koppie koffie kan drink en die beste sonsopkomste in Clarens kan kyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jan S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Dit was baie lekker.
Des 2024
Karien J
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly. Sal beslis weer 'n draai maak. Lieflike skoon woning met 'n pragtige uitsig.
Feb 2024
Morne D
Saam met lewensmaat
4.8
Absolutely enjoyed every minute, can highly recommend. Was the perfect place for us to stay, private and secluded with breathtaking vie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Meryl H
Saam met lewensmaat
4.8
A good stay with a lovely view in a great location. A cosy stay. Good communication when a power failure occurred. Perhaps some tea or ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Tarry B
Saam met lewensmaat
4.6
Great location and views, comfortable with a well-equipped kitchen. Friendly host. Great location and super easy access to the hiking t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 767 Ridge Crescent, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 767 On The Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 767 Ridge Crescent, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79c1719fe8eebda90bb6d46068ef9b1756501aa885118ddc3138d677ffcdff4965bab51a27f0f218d178a26894ca7ebfdd49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 767 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.52178694422 28.411612263252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang