Successfully reported
+15

77 on Independence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

77 on Independence bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie pragtige eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4. Dit is perfek vir etes. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad en 'n gimnasium-area insluit. Hierdie gebou is in die middel van die dorp en word omring deur restaurante, die Handwerkmark, winkels, ongelooflike historiese terreine en devieseruilburo's.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink 77 on Independence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b6bbce779d7e7e4715b8de8c534780af9caaaaee0f477d32e88507b72fe089d39d65efaa9412fba2d547f540fb5c45ad6d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 77 Independence Avenue Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.571238014508 17.084403682452
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang