77 on Independence
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
77 on Independence bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie pragtige eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4, perfek vir etes. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, tesame met gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad en 'n gimnasium-area insluit. Hierdie gebou is gerieflik geleë in die middel van die dorp, omring deur restaurante, die Handwerkmark, winkels, ongelooflike historiese terreine asook ruilburo's.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
- Gaste dink 77 on Independence het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Independence Avenue, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang