Successfully reported
+20

@79 Da Gama

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Dagama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

@79 Da Gama bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Jeffreysbaai, Oos-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek om maaltye te geniet. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.

Ontspan op die ruim balkon met buitesitplek — ideaal vir skemerkelkies.

Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 79 Dagama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Dagama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA026e44bcd176d51bd4ddb6f323e349e4a96eb43fefb11cf9eb380abc655608d88c605774c0dfd81cbd1ab6025e40a8e1f29e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 79 Dagama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.044768931877 24.925785279425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang