Successfully reported

79 on Malgas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marico K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik en veilig. Dit was 'n wonderlike naweek en die huis was baie mooi toegerus. Winkels was ook naby geleë en die see is loopafstand. Ons kom definitief weer na 79 on Malgas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Woorde kan dit nie beskryf nie. Fantasties. Wonderlik. Sal baie beslis weer daar kuier. Verblyf onberispelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian Leighton B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent, elegant, posh. Wonderful price for place, excellent location, brilliant service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacob B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Relaxing and comfortable. Great house, all that you need. Nice floor plan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Althea W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderlike naweek en die huis is baie gemaklik en gerieflik. Ons familie het ons baie geniet. Die huis was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ek beveel die huis graag aan vir familie wat lekker ontspanne wil verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruduwaan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing. Dit was baie lekker ons het dit baie geniet. Baie mooi plekkie, sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Beslis die geld werd! Die naweek was goed vir die siel en 79 on Malgas het dit 'n duidend keer lekkerder gemaak. Ons het beslis lekker gebly! Baie dankie. Dit was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Voel soos jou eie tuiste met geen moeite, net ontspanning. Ons almal het dit vreeslik baie geniet. Genoeg ruimte vir almal gewees om lekker saam te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantastic stay. Awesomeness. Good layout for socializing with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eamonn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 645
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 645
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 645
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Malgas Cresent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf53897df29a1f8c18ab24957a7a236daf5bd91bfc03e9c5c2ba5bd255764cea90b40a78d2b6281436e9522b813a8a8179686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 645 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 79 Malgas Cresent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.719020021208 17.961651493254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang