Successfully reported

7th Heaven Guest Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Logan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was baie lekker rustig en ons kon lekker rus sonder enige geraas. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Lekker plekkie en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende plek om te oornag teen 'n billike prys. Die plek is netjies, skoon, veilig en lekker stil. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer van 7th Heaven gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abdul-rafiq M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Relaxing. Lovely! The place was neat and tidy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ek het myself geniet. Sal definitief weer daar bly, gasvrye lynne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanecia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Nice and quiet. It was nice and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrese A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

The host was very friendly and made you feel comfortable. No disturbance, clean. Amazing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Very comfortable. Excellent in all aspects. Very friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romario D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

The best for 2025 so far. Just great. In love with the space and privacy. Owner very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag
4.4
Okt 2025

Was baie lekker en die plekkie is naby die Mall met lekker winkels. Het op die nippertjie plek bespreek en letterlik binne minute was ons plek bevestig en het ons die sleutels gekry en ingeboek. Die kothuis is netjies en gerieflik ingerig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Mossop Street, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc6c5cee92e0279d480df153bd6052a440df6fb0cb17b84f1caeb076a094bc287e456bd40b30449756301ca7ab10146b3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Mossop Street De Zoete Inval 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.775410004109 18.959878487632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang