Successfully reported
+27

7th Heaven Lodge & Tours

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tre Donne Estate, Plot Nr.12, Sir Lowry´s Pass/Somerset West, 7133, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7th Heaven Lodge & Tours bied bekoorlike plattelandse lodges in Somerset-Wes, aan die voorheuwels van die Hottentot Hollandberge wat oor die see uitkyk.

Die verblyf bied 'n tuinkothuis met 'n onderdakstoep, 'n gesinseenheid en lodge-eenhede. Die kothuis en die eenhede beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in elk. Die kothuis en die gesinseenheid het 'n kombuis, 'n sitkamer met 'n enkelbed vir 'n kind en 'n patio terwyl die eenhede elk kombuisies het.

Geniet die natuur se rustigheid langs die swembad of verken die Kaapse Wynlande op privaat toere. Die verblyf is 35 minute vanaf Kaapstad, 25 minute vanaf die Lughawe en 8 minute vanaf die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liane & Arno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Tre Donne Estate, Plot Nr.12, Sir Lowry´s Pass/Somerset West, 7133, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7th Heaven Lodge & Tours het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tre Donne Estate, Plot Nr.12, Sir Lowry´s Pass/Somerset West, 7133, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYWZhN2RjLTgyYTQtNDIxZi1iZjg1LTEwNzczYWQwNzY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Tre Donne Estate Plot Nr.12 7133 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.117742555167 18.916584849358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang