8 Bronze Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
8 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Die woonstel bied 'n lieflike see-uitsig vanaf die stoep en die kompleks bied direkte toegang tot die promenade en die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en die uitsig te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 238
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang