Successfully reported

8 De Valle, Diaz Beach

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Kirwan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Ons het op kort kennisgewing geboek vir een aand om bietjie by familielede te kuier wat in Mosselbaai woon. Aldre was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid was baie netjies en het alles binne wat jy kort. Ons het veral die braai-area geniet waar my 2-jarige seun lekker op die grasperk kon speel. Sal beslis weer op 'n volgende geleentheid boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanita P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties, sal weer wil boek. Lekker rustig naby die see en winkels, kinders het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Awesome place. Awesome place. Great view from the lounge. Would recommend it if you want a weekend of peace. Place is extremely clean, well equipped and secure. Well done, totally impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fergus P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Pleasant. Wonderful. Great. My family and I had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie dankie vir die verblyf aangebied. Die woonstel is volledig toegerus en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Durand M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Ek het my baie geniet saam met my gesin. Baie lekker gekuier. Baie stil en veilig. Net reg vir 'n perfekte wegbreek. Baie naby die see, net wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Aldre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R975
R 975 R 829
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R975
R 975 R 829
per nag, vir 4 mense
Vanaf R975
R 975 R 829
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 De Valle, Beach Boulevard, Diaz Beach, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b336f72cbdfd26c753148d38b3af84f34f582e1615706e6d32e72de25b6b99f03043c097917e944455e9efd7d543fd78069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R829 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 8 De Valle Beach Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.160354208738 22.108616656313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang