8 De Valle, Diaz Beach
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 De Valle, Beach Boulevard, Diaz Beach, 6506, Wes-Kaap
-
Vanaf
R975R829 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
8 De Valle, Diaz Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar.
Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi, om toegang tot jou voorkeur-stroomintekeninge te verkry.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, 'n braai-area, en gedurende die somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Aldre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 8 De Valle, Beach Boulevard, Diaz Beach, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 De Valle, Diaz Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 De Valle, Beach Boulevard, Diaz Beach, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang