8 Eden Sands
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mrt 2025 tot 10 Des 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R800R534 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
8 Eden Sands is 'n lieflike gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit. Dit kan slegs 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en kan nie 6 volwassenes akkommodeer nie. Dit is net 'n hanetreetjie van die strand af, en stapafstand van verskeie winkelsentrums af.
8 Eden Sands is op die eerste verdieping geleƫ en beskik oor 2 ruim slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die sitarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem of net op die gras of sitareas ontspan. Dit is die ideale verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
DĆt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Eden Sands het ān uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang