Successfully reported
+13

8 on Nelson

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Nelson Way, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

8 on Nelson is 'n oulike, moderne selfsorgkothuis in Mariners Village, net 450 meter vanaf die bekende Hermanus-kranspaadjie. Die eiendom is ideaal geleë naby bekende wynplase, pragtige strande en 'n wye verskeidenheid top-gegradeerde restaurante, wat dit 'n perfekte basis maak om die area te verken.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n lieflike Nespresso-masjien. Daar is 'n knus sitkamer met 'n TV met toegang tot volledige DStv en Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike en privaat tuin wat die perfekte plek bied vir gaste om 'n goeie boek te geniet of 'n oggendkoffie te geniet. Dit beskik oor 'n privaat ingang en veilige parkeerplek binne 'n sekuriteitskompleks wat deur wagte gepatrolleer word, wat 'n veilige en rustige verblyf verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carl T
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en aan alle verwagtinge voldoen. Ja, was baie gerieflik en rustig.
Okt 2025
Erika S
5.0
Ek het baie lekker gebly en lekker geslaap. Ek het baie welkom met my aankoms gevoel. Die plekkie was baie netjies, baie skoon en het vreeslik lekker ...
Sien meer
Sep 2025
Andries B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, elegant, refreshing. If you're looking for a stay that combines comfort, style, and personal touches in a boutique-style set...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Liezel F
Besigheidsreis
5.0
Stylish, comfortable and safe. Beautiful unit attached to the owner's home in a secure estate. The owners were very accommodating, with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie netjiese plek en skoon. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Sal self weer daar oorbly as geleentheid dit voordoen. Baie gasv...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Walter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 8 Nelson Way, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 on Nelson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Nelson Way, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA794ac4f9ffb880a1c5bcb7ecceb6f341c3bb846cad0a7f616b28a79054765a8a7104046f3b2f8b909b926b158cada9781b33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Nelson Way Mariners Village 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430104929075 19.221885033003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang