8 Op Penny Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Pennystraat, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
8 On Penny Guesthouse bied pragtige verblyf in 'n gastehuis in Mbombela (Nelspruit). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die Laeveld kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 3 Standaard Koninginkamers en 2 Deluxe Koninginkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Daarbenewens sluit elke kamer 'n gemaklike bed, kwaliteit linne en badhanddoeke, lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV met stromingsdienste en 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n mikrogolfoond in sekere kamers. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met gemeenskaplike eet- en ontspanningsareas waar gaste kan eet en ontspan, en buite is daar 'n gemeenskaplike swembad, buitesitplek, 'n vuurput en 'n gimnasium op die perseel. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos verskeie winkels en restaurante is naby, met die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe ongeveer 24 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Pennystraat, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Pennystraat, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang