8 Op Blombos
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 33 Erika Drive, Stilbaaihoogte, Still Bay, 7764, Wes-Kaap
- Vanaf R1 814 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
8 Op Blombos bied 'n rustige wegbreek in Stilbaai.
Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad, wasbak en toilet en die ander met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware, 'n ketel, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV.
Gaste kan hul maaltye op die dek geniet en daar is ook 'n braai-area. Tuin-op-die-Brak Botaniese Tuin is 1,7 km vanaf die verblyf en Lappiesbaai is net 3,4 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Erika Drive, Stilbaaihoogte, Still Bay, 7764, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 33 Erika Drive, Stilbaaihoogte, Still Bay, 7764, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang