Successfully reported
+17

Topanga 8 - La Gracia De Dios

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 2587, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 8 - La Gracia De Dios is 'n volledig gemeubileerde woonstel wat in die Topanga-kompleks binne maklike bereik van die hoofstrand in Uvongo geleë is. Die dorp bied reisigers wat die Suidkus besoek 'n perfekte plek om die son-lek strande en kuslyn van KwaZulu-Natal te verken en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer het 'n stort en die ander slaapkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n sitkamerstel. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die hoofslaapkamer en die leefarea maak oop op 'n omheinde patio met aluminiumdeure wat kan oopskuif. Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en goed versorgde tuine. Onderdakparkeerplek word binne die kompleks voorsien.

Afgesien van die strande, bied die area ook van die beste snorkel- en duik in die land, aangesien die warm Indiese Oseaan-strome 'n menigte waterlewe meebring. Ander doendinge om in die omgewing te geniet sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 2587, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 8 - La Gracia De Dios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 2587, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35bded2d1a5853a3f7695c72ce5cb7ba6218f90df356c3498806e49ab8d12c9ddb81c76f98ba4939ba0e55316f29ecadd3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Colin Street Uvongo Beach 2587 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.832574 30.3961481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang