8 Uluwatu
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maple Close, 8 Uluwatu, Zimbali Estate, 4422, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 100 per nag (plek vir 8)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
8 Uluwatu is 'n pragtige huis wat in 'n doodloopstraat in die bekende Zimbali-landgoed geleë is, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat 'n vakansie-toevlugsoord soek.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Die badkamers is toegerus met óf 'n stort, 'n bad, óf 'n kombinasie van albei.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n onderdakstoep oopmaak.
Die patio beskik oor 'n gasbraai, 'n swembad, dagstoele en sitplek buite wat oor die pragtige gholfbaan uitkyk. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Maple Close, 8 Uluwatu, Zimbali Estate, 4422, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Uluwatu het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maple Close, 8 Uluwatu, Zimbali Estate, 4422, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang