Successfully reported

View @ The Bay Apartment 8

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Zanell H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mei 2025

Geen 2punt plugs? Geen ekstra komberse? Geen smart TV? WiFi baie sleg. Geen 2punt plugs? Geen ekstra komberse? Geen smart TV? WiFi baie sleg. Baie lekker gebly, mooiste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hjalmar G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sien hierbo. Uitstekende ligging vir iemand wie die Bayview kliniek besoek soos ons. Netjiese, skoon en moderne verblyf met 'n pragtige uitsig oor die baai. Vriendelike ontvangs en goeie vooraf kommunikasie en aanwysings voor ons aankoms. Omtrent alles waaraan ons kon dink was in die woonstel. Ons sal weer daar aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruwer E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Goed geleë, stil, veilig, netjies. Ek was ietwat bekommerd toe ek sien die woonstel is in die Spar-kompleks - ek het gedink dit gaan raas. Die woonstel was egter baie stil en om die Spar (en ander winkels so naby te hê was eintlik 'n bonus).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Genotvol. Luukse apartment, alles wat jy nodig het, kort net lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2020

Goeie waarde vir geld met 'n asemrowende uitsig. Pragtige, moderne woonstel. Goeie sekuriteit. Veilige parkering Loopafstand van winkels. Asemrowende uitsig. Baie netjies, het als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mogamat S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2020

Was baie lekker. Die verblyf was rustig by 8 View @ The Bay Apartment. Behalwe dat dit nie gepas is vir die werkende reisiger of jongspanne nie aangesien die belowende WiFi nie werkend is. Ook, die hoofslaapkamer se stortdeur is problematies. Die deur open na binne en kan gevaarlik wees as iemand in die stort val. Mens sal dan die person nie kan help nie. Andersins was die woonstel soos wat aangedui is en die gasheer was darem attentief oor ons navragies. Groot verrassing oor die walvisse wat kom speel het, die veranderinge in Mosselbaai wat aangebring was sedert ons laaste besoek. Sal die plek aanbeveel vir die meer ouerige vakansiegangers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c0150c26408130b5a228f75e46572aa6d2bf5a66f95c9e7c71d04861b0a75c204c3835e5c05586135779c1f796fa1f5ce07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181091511865 22.133097946643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang