Successfully reported
+65

80 on Rodger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

80 on Rodger spog met n pragtige uitsig oor die hawe en berge. Dit is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken of net wil kom rus en die uitsig geniet.

'n Diere vriendelike 2 slaap eenheid is op die grondvloer wat uitstap in 'n veilig omheinde tuin vir die 4 poot familie lede.

Die 4 slaap eenheid "your new home away from home" op die eerste vloer met 'n privaat parkering en ingang.

Albei eenhede kan gesamentlik bespreek word om 'n familie van 6 te akkomodeer.
Elke eenheid het 'n kombuis, leef area en ook braai fasiliteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zani S
Saam met lewensmaat
5.0
Moderne woonstel met see uitsig oor die hawe. Pragtige woonstel. Ons 2 worshonde het saam ons gereis en hier gebly. Hulle het hul eie afgebakende tuin...
Sien meer
Mrt 2025
Cobus K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf - waarde vir geld - goeie diens. Heerlike verblyf en pragtige uitsig. Die eenheid is stylvol en luuks uitgerus en spreek van gehalte ...
Sien meer
Jan 2025
Elna L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die plek aanbeveel. Baie netjiese skoon area en baie rustig.
Feb 2024
Anene P
Gesin met tieners
5.0
Werklik uit die boonste rakke! Die verblyf by 80 on Rodger was werklik uit die boonste rakke en het voldoen aan die hoogste standaarde. Dit was 'n voo...
Sien meer
Jan 2024
Arran V
Gesin met tieners
4.8
Luxury self-catering accommodation with great sea views and all the facilities. The flat is brand new, modern, spacious, and spotless. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 80 on Rodger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6017a6b02564d3518142787572706f10867927332af1f8f1af29d711737778b8f9a31d2c17699e764c7fd8432b6fe0d3d618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 80 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185760036698 22.146578873016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang