80 Surf Bay Sands
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coner of Cowrie and Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
80 Surf Bay Sands is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer met 'n onderdakparkeerplek voor die eenheid, wat dit geriefliker maak vir gesinne met klein kinders of bejaarde gaste. Dit het 'n voetgangerhek wat na die strand lei en dit is minder as 1 km van St. Michael's swemstrand af.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste, 4 volwassenes en 2 kinders, en bestaan uit 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, asook 'n ekstra kamer met 'n dubbelbed wat geskik is vir kinders. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die ander 'n bad, toilet en wasbak het. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster en lugbraaier. DSTV en beperkte WiFi.
Die Surf Bay Sands-kompleks bied twee buitelug-swembaddens, trampolines, 'n speelgrond, 'n mini-putt-putt-baan, 'n tennisbaan en 'n muurbalbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Coner of Cowrie and Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 80 Surf Bay Sands het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coner of Cowrie and Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang