806 Beachfront apartment
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 105 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
806 Beachfront Apartment is 'n lieflike woonstel met ononderbroke see-uitsigte en is in Amanzimtoti, Durban geleë, en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat tot 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n kinderbed vir 1 ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n hoekbad, 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n glasskuifdeur wat na die patio oopmaak.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Refilwe Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 105 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 806 Beachfront apartment het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 105 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang