Successfully reported
+13

81 On Groenewoud

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 1 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

81 on Groenewoud is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Sonkring, Brackenfell, en is 'n ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 klein kinders en het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, toilet en wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié eenheid beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Langs die kombuis is 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek word aangebied. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se stap of ry vanaf die plaaslike winkels, restaurante en ander geriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan J
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat en goed ingerigte selfsorg. Ons het hier goed reggekom met my vrou se rystoel en loopraam. Iemand moet die rystoel een trappie kan ophelp en d...
Sien meer
Jul 2025
Maria H
Saam met lewensmaat
5.0
Great plekkie. Vreeslik netjiese plek met wonderlike gasvrou en gasheer. Sal hul beslis aanbeveel.
Mei 2025
Lise Y
Gesin met tieners
5.0
Eienaar is baie vriendelik en het ons dadelik gemaklik en tuis laat voel. Baie aangename ondervinding en het dadelik tuis gevoel.
Apr 2025
Delete D
Gesin met klein kinders
5.0
Privacy and check in 10/10. Our privacy was very respected; it felt as if we were alone on the property as it was self check-in, which ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Carol M
Besigheidsreis
5.0
Everything on point. Very good place. I will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 81 On Groenewoud het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e713849f634a2c456eef7dc58e78665e5bb320858edc1be0e617fe4ac8036789a6023f9a491d89d8b8ef67628eaf6f8026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 81 Groenewoud Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.8988434 18.6886835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang