Successfully reported
+18

82 on Buren Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Buren Street, Flamingo Park, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

82 on Buren Guest House is in Welkom geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger, familiebesoeker of oornaggas. Dit is 2,8 km vanaf die Ernest Oppenheimer Teater, 3,6 km vanaf Welkom Square-winkelsentrum en 2,7 km vanaf Metro Village-winkelsentrum geleë.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Drie van die badkamers het storte en 1 het 'n bad.

Die kamers is ook met koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoonde, TV's met sekere DStv-kanale en klerekaste toegerus.

Die gastehuis spog ook met 'n swembad en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nico J
Besigheidsreis
5.0
Skoon en netjies. Presies wat ek nodig gehad het.
Aug 2025
Lizl F
Gesin met tieners
5.0
Veilig, netjies en skoon. Skoon en netjies. Johan was 'n baie vriendelike gasheer. Sal vir seker weer daar oorbly.
Jul 2025
Andrew F
5.0
Skoon, netjies en behulpsaam. Heerlik gebly, niks steurings nie.
Mei 2025
Shané L
Besigheidsreis
4.4
Baie netjies, oulike en veilig. Oulike plek as jy selfsorg soek.
Jun 2025
Hardus H
Besigheidsreis
4.2
Netjies en skoon. Baie stil en rustig. Mooi tuin.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 82 Buren Street, Flamingo Park, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Gaste dink 82 on Buren Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Buren Street, Flamingo Park, Welkom, 9460, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhmoSLG7IbZ0kxtlDI6yDUaTrw6NtPU34RADhs7tkSuP7qtI9Al?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 82 Buren Street Flamingo Park 9460 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.95539 26.73737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang