Successfully reported

83 on Eighth

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good value for money, welcoming. We had a lovely stay, friendly service, clean and neat room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilig, gemaklik, ontspanne. Baie vriendelike mense en uitstekende diens. Die plek was baie modern, netjies en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het en meer, van espresso masjien tot strykyster. Ek sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Uitnemend! Alles wat nodig is. Ekstra melk in die yskas. Fantastiese ligging. Jacobs koffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker bly plek. Bly altyd lekker by hierdie gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Kamer was netjies en ontvangs was vriendelik. Kamer was presies wat ons wou hê. Ontvangs was baie vriendelik en kamer was presies soos geadverteer en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing. Skoon, netjies, veilig en die gasvrou het vir ons laataand gewag nadat ons baie laat gearriveer het. Vriendelike gasvrou wat die ekstra myl stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangenaam en rustig. Netjiese plekkie met al die noodsaaklikhede vir oornag. Ontvangs was aangenaam en vriendelik. Stil area met geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Affordable accommodation. An awesome and affordable guesthouse close to malls and a theatre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Uitstekende ligging, skoon en netjies. Puik plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ef37a75c29d03fb1b2de43a9d84a4ce1723652583db603f52e111582113259ce98e9893a3be3f85ea7d97767fe46bc83cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 8ste Straat 83 Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.765575663993 28.255508204199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang