Successfully reported
+47

83 on Eighth

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

83 on Eighth is 'n knus selfsorg-akkommodasie op die gasheer se eiendom in Menlopark, Pretoria. Hierdie kamer is perfek vir 'n paartjie wat deurry en op soek is na 'n gemaklike plek om te bly.

Kamer 1 is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort met 'n trappie, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kamer beskik oor 'n lessenaar, 'n TV en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n induksieplaat, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel.

Buite is daar 'n lieflike privaat tuin met sitplek vir 2 gaste. 'n Weber kan gereël word vir gaste wat hul maaltye buite wil kook.

Kamer 2 is perfek vir 'n kort verblyf. Dit is netjies, gemaklik en gemeubileer met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, waaier en gratis WiFi. 'n Koffiestasie met ketel, koffie en tee is beskikbaar vir u gerief.

Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite en besienswaardighede in Pretoria sluit in Akasia Country Club, Austin Roberts Bird Sanctuary, Dinokeng Game Reserve, voëlkyk, fietsry, stap en perdry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Susan S
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money, welcoming. We had a lovely stay, friendly service, clean and neat room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Juan M
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, gemaklik, ontspanne. Baie vriendelike mense en uitstekende diens. Die plek was baie modern, netjies en goed toegerus met alles wat 'n mens nod...
Sien meer
Sep 2025
Arie V
5.0
Uitnemend! Alles wat nodig is. Ekstra melk in die yskas. Fantastiese ligging. Jacobs koffie!
Sep 2025
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker bly plek. Bly altyd lekker by hierdie gastehuis.
Jun 2025
Leandi B
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer was netjies en ontvangs was vriendelik. Kamer was presies wat ons wou hê. Ontvangs was baie vriendelik en kamer was presies soos geadverteer en ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 83 on Eighth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ef37a75c29d03fb1b2de43a9d84a4ce1723652583db603f52e111582113259ce98e9893a3be3f85ea7d97767fe46bc83cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 8ste Straat 83 Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.765575663993 28.255508204199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang