854 @ Speek
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 854 Speek Street, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
-
Vanaf
R1 150R978 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
854 @ Speek is 'n bekoorlike woonstel in die lowerryke Wapadrand Sekuriteitslandgoed in Pretoria-Oos, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied naby winkelsentrums, mediese sentrums en groot hospitale. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer wat gemaklik tot 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien. Slaapkamer en sitkamer het volledig lugversorging.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n TV in die sitkamer en slaapkamer met Netflix, Amazon Prime, Apple TV, YouTube en Showmax in.
Gratis WiFi en veilige parkering vir 2 voertuie is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Daarbenewens sluit die woonstel 'n privaat tuin met buitesitplek en braaigeriewe in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Racharld Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 854 Speek Street, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Gaste dink 854 @ Speek het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 854 Speek Street, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang