Successfully reported
+15

86 Die Oog Landgoed

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Kwevoël Street, Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 1560, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

86 Die Oog Landgoed is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die Die Oog Aftreeoord in Mookgophong, Naboomspruit. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek, aangesien hierdie huis 'n lieflike buite-onthaalarea het.

Hierdie eiendom kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring. Die oord het 'n swembad.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis is toegerus met 'n volledige elektriese rugsteun- en sonkragstelsel, en gaste sal nie deur kragonderbrekings of beurtkrag geraak word nie.

Buite is daar 'n oordekte lapa met 'n ingeboude braai en 'n buite-eettafel met genoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Gaste het veilige oordekte parkering op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christine B
5.0
We had a wonderful experience staying at this accommodation. From the moment we. We had a wonderful experience staying at this accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Annamarie D
Saam met vriende
5.0
Die huisie is pragtig ingerig met besondere aandag aan detail. Baie rustig. Dit was seker die lekkerste paar dae wat ons nog gehad het. Die huisie is ...
Sien meer
Sep 2025
Ronel F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Ons het goed uitgerus en daar was stilte.
Jul 2025
Phia V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly! Baie dankie, vir jou gasvryheid. Die huis is ongelooflik mooi en toegerus met alles wat jy benodig. Vat net jou...
Sien meer
Jul 2025
Wilna L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het dit baie geniet. Plek is baie netjies en goed ingerig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan definitief weer gebruik maak v...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 86 Kwevoël Street, Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 1560, Limpopo
  • Gaste dink 86 Die Oog Landgoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Kwevoël Street, Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 1560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625069cdd48ddda5018a3fa2680278c04688138b735256df0e9129912eb0e70b31f5d31187eac899326752afe20f5a662b77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 86 Kwevoël Street Die Oog Retirement Village 1560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.448905 28.616057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang