Successfully reported
+14

86 Edison Guest Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Edison Crescent, Sunninghill, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

86 Edison Guest Lodge is in 'n veilige kompleks met selfsorggeriewe. Dit is in die hartjie van Sunninghill geleë. Dit is direk oorkant die Netcare Sunninghill Hospitaal, wat dit ideaal maak vir gaste wat geliefdes in die hospitaal wil besoek, en vir pasiënte wat besig is om te herstel en naby die hospitaal moet wees vir opvolgafsprake ná 'n operasie.

Dié lodge het 9 selfsorg-eenhede. Daar is 8 woonstelle met 1 slaapkamer in elk en 1 met 2 slaapkamers. Elke woonstel het 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging en 'n klein skootrekenaarkluis in.

Elke eenheid is smaakvol versier en elegant afgewerk. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louis P Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 86 Edison Crescent, Sunninghill, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink 86 Edison Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Edison Crescent, Sunninghill, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMTY1NDc5LTI3OGEtNDE0Ny04NDZkLWExYmJlNTJmMWIzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 86 Edison Crescent Sunninghill 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.037205 28.071005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang